John Cusack

John Cusack
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Cusack in 2014

Geboortenaam John Paul Cusack
Geboorte 28 Junie 1966 (1966-06-28)
Evanston, Illinois, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1983–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Cusack (gebore 28 Junie 1966) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Say Anything... (1989), Grosse Pointe Blank (1997), High Fidelity (2000), en 2012 (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne